Brenda Song

Brenda Song
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brenda Song
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brenda Song (gebore 27 Maart 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Social Network (2010) en in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody (2005) en The Suite Life on Deck (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy